La Rochelle Girls High School
 

Welkom by die HMS La Rochelle, Paarl


"Dit ons doel by La Rochelle om goed-gebalanseerde, volwasse jong dames die wêreld in te stuur. Sy beskik oor 'n gesonde stel waardes, is bereid om 'n positiewe bydrae tot haar gemeenskap te maak en is ook in staat om die eise van die moderne leefwyse met selfvertroue aan te pak.

Selecting a secondary school is one of the most difficult and important decisions facing parents today. This website is designed to give you the essence of what it means to be part of the La Rochelle community. Nothing, however, can replace the first hand experience and I invite you most warmly to visit us, to see us at work and to experience our unique atmosphere. "

Skoolhoof / Principal

 


La Rochelle is geleë in die pragtige Paarlvallei.

 


Nuus / News

Aandenkings vir 150ste Bestaansjaar

Daar is verskeie aandenkings ontwerp vir La Rochelle se 150 ste bestaansjaar. Hierdie items is beskikbaar by die kantoor of kan ook bestel word.  ...
Click here for the full story

M.A. for French Teacher

Frans Botha, French teacher at La Rochelle Girls’ High School, has obtained his M.A. Degree in TEACHING FRENCH AS A FOREIGN LANGUAGE from the University of...
Click here for the full story

Leierskonferensie

La Rochelle het 'n LEERDERLEIERS- KONFERENSIE op Vrydag, 7 Mei 2010 aangebied. Dit is die eerste konferensie van sy soort wat in die Boland plaasgevind het en...
Click here for the full story

ATKV

Nege leerders het aan die eerste rondte van die ATKV-REDENAARSKOMPETISIE by Parel-Vallei Hoërskool deelgeneem. Ninette Stemmet (graad 9), Doret Visser (graad...
Click here for the full story