Die JM Longland Leersentrum is 'n moderne en goed-toegeruste Leersentrum. Die oogmerk van die Leersentrum is om leerders te ondersteun met hul studies. Dit is te alle tye beskikbaar gedurende die skooldag en ook op vier middae van die week.
- 24 rekenaars met die volgende sagteware:
- Die Microsoft Office XP Professional pakket
- Kompakte biblioteek met fiksie en vakgerigte boeke
- Toegang tot ons eie Intranet
- Internettoegang
- Laserdrukker
- Skandeerder
- Fotostaatmasjien
Die Larries Intranet - Top Tien Presteerders
- Skakels na vakwebblaaie
- Soekfunksie vir boeke in die biblioteek
| Leersentrumskets Die La Rochelle Leersentrum |