\n');
}
function MM_swapImgRestore(itemNo) { //v3.0
if(is_selected_item != itemNo) {
var i,x,a=document.MM_sr; for(i=0;a&&i Gr 10-12 leerders kan sedert 2005 Spraak en Drama as 'n ekstra vak by die skool neem. Die teorie van die vak sluit die wonderlike wêreld van die teater se geskiedenis in terwyl die praktiese klasse die leerders se kreatiwiteit ontwikkel. It is a subject which allows for exploration and creativity and as such it develops both self-confidence and self-discipline. Many opportunities are afforded to take part in various competitions, such as Eisteddfods, the Artscape Theatre Festival and the Bellville Acting Competition, while visits to the theatre establish a knowledge of the technical aspects of it. Drama is 'n vak wat jou op ‘n ontdekkingstog van jouself neem en jou potensiaal ontgin.
Drama
As jy wil deel wees van hierdie wonderlike ontdekkingsreis, is drama die vak vir jou. Dit is ‘n tog wat jy nooit sal vergeet nie.