\n');
}
function MM_swapImgRestore(itemNo) { //v3.0
if(is_selected_item != itemNo) {
var i,x,a=document.MM_sr; for(i=0;a&&i
Musiek by HMS La Rochelle
Leerders kry onderrig in klavier, viool en blokfluit deur die onderwysers van die skool. Privaatonderwysers gee onderrig in individuele sang, klawerbord, ligte klavier, kitaar en Unisateorie (gr. 4-6). In samewerking met Laerskool La Rochelle en Boys' High bied ons ook fluit, klarinet en saksofoon aan.
In Grades 8 and 9 all learners follow the Arts and Culture Programme of the WCED, but for those interested in music as a subject, we offer individual tuition in their chosen instruments at a nominal fee and also the basics of music theory, aural training and music appreciation.
Vanaf graad 10 kan leerders Musiek as een van hulle 7 leerareas aanbied. Bo en behalwe die kurrikulum soos vereis deur die WKOD, berei ons ook belangstellendes voor vir die praktiese eksamens van Unisa, die Royal Schools of Music en Trinity College of London.
Ons skoolkoor wat uit sowat 60 lede bestaan, vaar uitstekend in die Paarl Eisteddfod en tree ook baie gereeld by spesiale geleenthede op waar hulle 'n baie gewilde keuse is. 'n Kleiner groepie van 16 uitgesoekte koorlede vorm 'n kleiner sang-ensamble wat veral by spesiale geleenthede optree.
Learners who are able to play instruments, become members of the school orchestra. The orchestra is responsible for the musical accompaniment at assemblies on Monday mornings. Smaller ensembles take part in competitions such as the Paarl Valley Eisteddfod