\n');
}
function MM_swapImgRestore(itemNo) { //v3.0
if(is_selected_item != itemNo) {
var i,x,a=document.MM_sr; for(i=0;a&&i Skoolhoof \ Principal
Welkom by die HMS La Rochelle, Paarl
"Dit is ons doel by La Rochelle om goed-gebalanseerde, volwasse jong dames die wêreld in te stuur. Sy beskik oor 'n gesonde stel waardes, is bereid om 'n positiewe bydrae tot haar gemeenskap te maak en is ook in staat om die eise van die moderne leefwyse met selfvertroue aan te pak.
Selecting a secondary school is one of the most difficult and important decisions facing parents today. This website is designed to give you the essence of what it means to be part of the
La Rochelle community. Nothing, however, can replace the first hand experience and I invite you most warmly to visit us, to see us at work and to experience our unique atmosphere." 
Nuus / News
Swem
Lené Fontini van die Hoër Meisieskool La Rochelle het aan die SA REGIONAL AGE GROUP SWIMMING CHAMPIONSHIPS Vlak 2in George deelgeneem. Gr. 8-swemmer presteer
Danelle Joubert van die Hoër Meisieskool La Rochelle het aan die SA REGIONAL AGE GROUP SWIMMING CHAMPIONSHIPS Vlak 1in Oos- Londen deelgeneem, waar sy ‘n eerste plek...Music Theory is alive and well in La Rochelle
Mnr Johan de Klerk en mev Elmien Thom het elk vroeër vanjaar hul derde merietesertifikaat van UNISA ontvang vir uitstekende teorie-onderrig. UNISA ken jaarliks sertifikate...Susters presteer in Tweekamp
Twee susters van La Rochelle het aan die afgelope Suid-Afrikaanse Tweekamp Kampioenskappe in Kimberley deelgeneem. Di-Andi Fontini was 10de uit 31 deelnemers, terwyl Lené...