La Rochelle Girls High School
 

Hostel


Die hoof-koshuisgebou

Die koshuis is 'n trotse deel van die geskiedenis van La Rochelle en bestaan uit drie geboue wat ongeveer 200 kosgangers kan huisves. Die hoofgebou is in 1935 opgerig en vorm die kern met sy Art Decostyl.

Two restored houses also provide accommodation. Eendracht is one of the original historical buildings dating from 1860 and is still used as a hostel. The other one is called Navarre and is situated in Du Toit Street.

Head of the hostel: Miss A. Lochner
Superintendent: Mr W. Ratz
Matron: Mrs R. Visser
Tel : 021 872 2444
hostel@larries.co.za
Fees