La Rochelle Girls High School
 

La Rochelle 150


 

Die Hoër Meisieskool La Rochelle,  die oudste dubbelmedium meisieskool in Suid-Afrika, is vanjaar (2010) 150 jaar oud.

Groot feesvieringe word vir die naweek van 5-6 Augustus 2010 beplan en alle oudstudente en oud-onderwysers word hartlik uitgenooi om saam fees te vier.  Hou hierdie webblad, Facebook asook die pers dop vir meer inligting oor die feesprogram .

 Skakel die skool by 021 872 4367 vir alle besprekings!

 

Inligting van oudstudente

Oudstudente word vriendelik versoek om inligting soos nooiensvan, naam, getroude van, matriekjaar, selnommer en adres na die skool te stuur.  Ons wil graag ons databasis op datum bring.

 

E-pos na jmspies45@gmail.com

Faks na 021 872 7812

Pos: Posbus 21
       Hoofstraat
       PAARL
       7622