\n');
}
function MM_swapImgRestore(itemNo) { //v3.0
if(is_selected_item != itemNo) {
var i,x,a=document.MM_sr; for(i=0;a&&i A COMMEMORATIVE BOOK celebrating the 150th anniversary of La Rochelle. ‘n GEDENKBOEK ter viering van die 150ste bestaansjaar van La Rochelle. A MUST for every Larrie! An issue of ±180 pages with a synopsis of the history and memorable events, including this year’s festivities; Hard copy; Quality paper and photos from way-back till now; Graphic layout. COMPILERS: Ms Marlene Goosen, assisted by former principals, staff and learners. COSTS: R300 per book. This is a LIMITED EDITION! Therefore, you cannot miss this UNIQUE ISSUE. Order your copy in time. Order a Commemorative Book Direct payments to (La Rochelle Girls’ High School; Nedbank; Branch Code: 147005; Account Number: 1470058383), cheques made out to La Rochelle Girls’ High School. Fax personal details as well as proof of payment to 'n MOET vir elke Larrie! ‘n Uitgawe van ±180 bladsye met ‘n samevatting van die geskiedenis en gedenkwaardige gebeurtenisse, insluitend hierdie jaar se feesvieringe; Hardeblad; Kwaliteit papier en foto’s van toeka tot nou; Grafiese uitleg. SAMESTELLERS: Me Marlene Goosen en medehelpers wat oudhoofde, personeel en leerders insluit. BESKIKBAAR: 10 Desember 2010 KOSTE: R300 per boek. Hierdie is ‘n BEPERKTE OPLAAG! Daarom mag u nie hierdie UNIEKE UITGAWE misloop nie. Plaas vroegtydig u bestelling. Bestel 'n Gedenkboek Direkte inbetalings aan (Hoër Meisieskool La Rochelle; Nedbank; Takkode: 147005; Rekeningnommer: 1470058383), tjeks uitgemaak aan Hoër Meisieskool La Rochelle. Faks persoonlike gegewens asook bewys van betaling aan
Gedenkboek
AVAILABLE: 10 December 2010
021 872 7812
Attention: Elizabeth Coetzee
021 872 7812
Vir aandag: Elizabeth Coetzee Voorbeelde van bladsye uit die gedenkboek. Moet dit nie misloop nie! 



