La Rochelle Girls High School
 

Leiers


Leierskap in La Rochelle
Hoofleiers 2012

Leierskap is 'n aspek waaraan baie aandag in La Rochelle geskenk word. Daar word ook soveel moontlik geleenthede geskep waar leerders as leiers kan optree. So is daar behalwe die Studenteraad, VRL en die koshuisprefekte vele ander areas waar leierseienskappe van leerders ontwikkel kan word.

Daar is ook die huisleiers, kapteine van sportspanne, asook leiersposisies by kulturele en ander bedrywighede van die skool.

 

'n Leierskapskamp word vir die Studenteraad,  Koshuisprefekte sowel as die VRL aangebied.  Op hierdie hamp word die teorie sowel as praktyk van leierskap aangebied en geoefen. Beplanning vir al drie liggame geskied ook tydens die kamp.

Annieka Mostert (Hoofmesie) en  
Lesley Arenz (Onder-hoofmeisie ).