\n');
}
function MM_swapImgRestore(itemNo) { //v3.0
if(is_selected_item != itemNo) {
var i,x,a=document.MM_sr; for(i=0;a&&i
Nuus / News
La Rochelle Drama presteer by All Girls' Festival
Anlezia Venter van die Hoër Meisieskool La Rochelle is as die Beste Aktrise in ‘n Ondersteunende Rol by die All Girls’ Festival in Oos-Londen...Zandri Snyman in Proteaspan vir perdry
Zandri Snyman in Graad 12 is gekies vir beide die 3-gang en 5-gang Senior Saalperd Protea-span wat later vanjaar aan ‘n internasionale kompetisie in...Larrie blink uit in Lewensredding
Di-Andi Fontini is opgeneem in die Suid-Afrikaanse onder 19-Lewensreddingspan wat in September aan die Statebondspele in Durban gaan deelneem. Boland Netbalproewe
Nicky Ras (o.16), Anne van Schalkwyk (o.17) en Anushke Molnár (o.17) is in die onderskeie Boland Netbalspanne opgeneem wat op 20 & 21 Mei aan die...