\n');
}
function MM_swapImgRestore(itemNo) { //v3.0
if(is_selected_item != itemNo) {
var i,x,a=document.MM_sr; for(i=0;a&&i Tydens die stylvolle Akademiese Prestigeaand is erkenning aan die 2011-toppresteerders van 2011 gegee. Die eregaste by dié geleentheid, was die uitblinkers in die Nasionale Senior Sertifikaateksamen. Die Larries het ‘n 100% slaagsyfer in al die grade behaal!
Akademiese Prestige-aand

Op die foto verskyn die huidige Gr 12-leerders wat vereer is vir hul prestasies in 2011.