La Rochelle Girls High School
 

ATKV



Nege leerders het aan die eerste rondte van die ATKV-REDENAARSKOMPETISIE by Parel-Vallei Hoërskool deelgeneem. Ninette Stemmet (graad 9), Doret Visser (graad 12) en Annemie Nieuwoudt (graad 8) het deurgedring na die semi-finale rondte wat gedurende Augustus in Swellendam gaan plaasvind.