La Rochelle Girls High School
 

ATKV Jeugleiersberaad 2011


 

Drie graad 11-leerders, Christiane Badenhorst, Rina de Villiers, en Giselle Botha het die ATKV-Jeugleiersberaad gedurende die Junie-vakansie bygewoon. Christiane en Rina het die beraad by Hartenbosch bygewoon, terwyl Giselle, Klein Kariba besoek het.