La Rochelle Girls High School
 

Boland Netbalproewe


 

Nicky Ras (o.16), Anne van Schalkwyk (o.17) en Anushke Molnár (o.17) is in die onderskeie Boland Netbalspanne opgeneem wat op 20 & 21 Mei aan die finale Wes-Kaapproewe te Worcester deelgeneem.het.