\n');
}
function MM_swapImgRestore(itemNo) { //v3.0
if(is_selected_item != itemNo) {
var i,x,a=document.MM_sr; for(i=0;a&&i Dié groep leerders van die Hoër Meisieskool La Rochelle – Frenet Botha, Nicola Mostert, Annabé Marais, Janneke Rabie, Thea Roodman, Zinta-Marié Koekemoer en Elandi Jooné - was lede van die Boland A- en B-Onderwater-Hokkiespanne (eindig 3de en 4de) wat aan die Nasionale Streeks-Kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem het. Annabé & Elandi het ook aan die SA-Proewe deelgeneem en saam met die SA o/19-span teen Vrystaat se dames kragte gemeet. Verder is Thea en Elandi ook as lede van die Senior Boland A-span ingesluit wat aan die nasionale Toernooi in Johannesburg gaan deelneem.
Boland Onderwater-hokkie