La Rochelle Girls High School
 

Bybel-olimpiade


 

n Groot groep van 48 leerders (1 x gr. 8, 11 x gr.9, 9 x gr. 10, 12 x gr.11 en 15 x gr.12) van die Hoër Meisieskool het 100% in die Bybel-olimpiade behaal.