La Rochelle Girls High School
 

Kaskarre


 
'n Uiters suksesvolle kaskar-resies is tussen die verskillende klasse gehou om geld in te samel vur die matriekafskeid. Pryse is ook toegeken aan die klas met die interessantstetema.