La Rochelle Girls High School
 

La Rochelle atlete presteer in Tweekamp


 

Anlezia Venter, Michaela van den Heever, Carla Visagie, Kerryn Pedersen, Nicole Wilson en Leentjie Visser van die Hoër Meisieskool La Rochelle het Boland by die Interprovinsiale Tweekamp-Toernooi op Oudtshoorn verteenwoordig. Kerryn (o.19) en Nicole (o. 17) is gekies vir die Bolandspan wat in April aan die SA-Kampioenskappe in Port Elizabeth gaan deelneem.