\n');
}
function MM_swapImgRestore(itemNo) { //v3.0
if(is_selected_item != itemNo) {
var i,x,a=document.MM_sr; for(i=0;a&&i Nicola Bruns in Graad 12, was een van die 69 drama-leerders wat in die finale 4 rondtes (met meer as 400 inskrywings) van die STAD KAAPSTAD se Toneelkompetisie deelgeneem het. Na afloop van die Kompetisie het sy die besondere prestasie behaal om die SAOU-beurs vir ‘n belowende leerder te ontvang.
La Rochelle Drama
