La Rochelle Girls High School
 

La Rochelle Drama presteer by All Girls' Festival


 

Anlezia Venter van die Hoër Meisieskool La Rochelle is as die Beste Aktrise in ‘n Ondersteunende Rol by die All Girls’ Festival in Oos-Londen aangewys.