La Rochelle Girls High School
 

La Rochelle Landloop


 
Moniqueann Lombaard het ‘n 4de plek (dogters, o.19) by die Boland Landloop Kampioenskappe wat by Pniel plaasgevind het, behaal. Sy kom 3de in die Weskaap Kampioenskappe wat die naweek in George plaasgevind het en is opgeneem in die Wes-Kaap Skolespan wat aan die SA’s in Nelspruit gaan deelneem. Verder is sy ook vir  die Bolandspan gekies wat aan die ASA Landloop Kampioenskappe in Bloemfontein gaan deelneem.