La Rochelle Girls High School
 

La Rochelle Leierskonferensie



V.l.n.r. Dr. Pieter van Jaarsveld, me Amanda Lochner (skoolhoof), prof. Jonathan Jansen en me Annie Malan.

Sommige van die leerders wat die kursus bygewoon het, ontspan tussen sessies.


Die Leerderleierskonferensie wat weer eens deur La Rochelle hierdie jaar aangebied is, was ‘n reuse sukses met bykans 200 leiers van 30 skole van die Wynland, Overberg en Weskus wat die konferensie bygewoon het.

The learners were treated to 3 brilliant Guest Speakers, namely Prof. Jonathan Jansen (Rector of the University of the Free State), Dr Pieter van Jaarsveld (an International Consultant in Leadership Development) and Ms Annie Malan (Director of her own Direct Marketing Company).