\n');
}
function MM_swapImgRestore(itemNo) { //v3.0
if(is_selected_item != itemNo) {
var i,x,a=document.MM_sr; for(i=0;a&&i La Rochelle het 'n LEERDERLEIERS- KONFERENSIE op Vrydag, 7 Mei 2010 aangebied. Dit is die eerste konferensie van sy soort wat in die Boland plaasgevind het en dit is deel van La Rochelle se 150-jaar feesvierings.
Leierskonferensie
Hoërskole in die Wynland, Overberg en Weskus is uitgenooi.
Vier vooraanstaande sprekers in hul gebied, naamlik Prof Jonathan Jansen (Rektor Universiteit van die Vrystaat), Me Michélle van Breda (Redaktrise van die SARIE), Hein Wagner (Motiveringspreker, VISIONTREE) en Prof Dave Pepler (Omgewingsdeskundige) het die leiers toegespreek.Lees prof. Jansen se reaksie op die Leierskonferensie in Die Burger van 18 Mei. "Kennis in die Bloed" 
Hein Wagner en Michelle van Breda by
La Rochelle se hoofleiers van die skool en die koshuis.
Anke Rabe (Hoofmeisie), Téah Comninos (Onder-hoofmeisie), Prof Dave Pepler, Annemie Jacobs (Onder-hoofmeisie - Koshuis) en Ashley Muller (Hoofmeisie - Koshuis) 