La Rochelle Girls High School
 

Manne-aand




Die OOV van die Hoër Meisieskool La Rochelle het ‘n suksesvolle Manneaand gereël vir die pa’s met motiveringspreker en skrywer van “STAND UP AND WALK”, Chris Taylor (naasregs) van Swellendam,  as gasspreker. Saam met hom en sy vrou, Christine, is Wolfie Ratz (adjunkhoof) en Gert Combrink (voorsitter van die Beheerliggaam.