La Rochelle Girls High School
 

Mej. La Rochelle Modeparade


 
 Groot opwinding wag vir die kroning  van Mej. La Rochelle. Die kroning vorm deel van die Mej. La Rochelle Modeparade wat op 5 Mei in die stadsaaal aangebied word.
Die finaliste is van links na regs: Marné Kotzé, Christiane Badenhorst, Elma Visser, Zoë Greeff, Kelley de Boelpaep, Chloé Pheiffer, Danielle Welman, Franchesca Heugh, Jodi Scholtz en Noline Gunter