La Rochelle Girls High School
 

Noodhulp Vlak 1-kursus



‘n Noodhulp Vlak 1-kursus is weer hierdie jaar by die skool aangebied deur Dynamikos Training Network. Die belangstelling was baie groot en ‘n groep van 27 dogters het die kursus suksesvol voltooi