\n');
}
function MM_swapImgRestore(itemNo) { //v3.0
if(is_selected_item != itemNo) {
var i,x,a=document.MM_sr; for(i=0;a&&i Die PMW-Atletiekbyeenkoms tussen die Larries, Landbou, Hoërskool Swartland, Hugenote Hoërskool en Worcester Gimnasium het op Malmesbury plaasgevind. Die Dogtersbeker is deur die Larries gewen met 670 punte, gevolg deur Hugenote (441), Swartland (324) en Worcester Gimnasium (213). Wat die medaljes betref het die Larries 17 goud, 23 silwer en 21 brons verower.
PMW Atletiek te Malmesbury


