La Rochelle Girls High School
 

SA Junior Atletiekkampioenskappe



Na afloop van die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe is 6 atlete van die Hoër Meisieskool La Rochelle in die Wes-Kaap Atletiekspan opgeneem wat aan die Nasionale Hoërskole Kampioenskappe gaan deelneem.

Voor: Courtney du Plessis (D.19, Driesprong, Brons, 11,25m), Chloé Pheiffer (D19, Verspring, Brons, 5,50m), Hibré Arries (D17, Paalspring, Brons, 2,90m), Moniqueann Lombaard (D19, 1500m, Goud, 4:48,0 en 3000m, Goud, 10:26,0)

Agter: Narieke van der Walt (D15, Verspring, Brons, 5,18m), Mandolene Hermanus (D17, Driesprong, Goud, 10,95m) en Marianna Schoeman (afrigter van die Wes-Kaap se Dogters)