La Rochelle Girls High School
 

SA Taalbond Eksamen


 

Drie leerders het skitterende prestasies in die SA TAALBOND se TWEETALIGHEIDSEKSAMEN behaal. In die Junior-afdeling het Anlezia Venter en Mecia Hugo onderskeidelik die 9de en 8ste plekke op die Nasionale Merietelys behaal, terwyl Giselle Botha die 6de plek in die land beklee.