La Rochelle Girls High School
 

Voortrekkers


 

Na afloop van ‘n Voortrekker-toetskamp wat gedurende die vakansie in die Vrystaat plaasgevind het, is twee graad 12-leerders, Nina Oberholzer en Danelle van Tonder, onderskeidelik as Presidentsverkenner en Hoofleierswag vereer.