La Rochelle Girls High School
 

Zandri Snyman in Proteaspan vir perdry


 

Zandri Snyman in Graad 12 is gekies vir beide die 3-gang en 5-gang Senior Saalperd Protea-span wat later vanjaar aan ‘n internasionale kompetisie in Kanada gaan deelneem.