Welkom About us Application Forms Akademie Sport Culture Koshuise Leaders Kontak
Welkom Past Pupils

Liewe Oud-Larries


Ons nooi julle weer vriendelik uit na ons jaarlikse tee. Ons beplan weer `n heerlike samekoms met heelwat reünies, maar ook baie ander oudleerders wat kom saamkuier. Verlede jaar was dit so lekker, dat ek ná die tyd `n paar briewe gekry het van mense wat spyt was dat hulle nie daar was nie.


Datum: Saterdag, 24 September 2016

Plek: Skoolsaal om 9:30 vm

Koste: R40.00 betaalbaar by tafel

RSVP: Die skool by 021 872 4367 of Josephine 021 869 8004, of e-pos by jmspies45@gmail.com


A friendly request: Please send us your email address if you have received this newsletter by post. Posting letters is pricey and unreliable.


Donations are very welcome and will be most appreciated.

Banking details: En Avant Trust, Nedbank

Branch Code: 198765,

Account Number: 1019379723

Skenkings is belasting-aftrekbaar. (Inligting by skool beskikbaar)


REÜNIES

1956 Arina Serdyn: 021 946 3421, 082 395 9220

Miemie Coetzee (Muller): 021 872 7943

1966 Elizma de Lange (Rossouw): 028 384 1963; 082 511 2743,

swerwer@telkomsa.net

1976 Estelle van Dyk (Verster): 028 423 3308; 076 274 1767,

evandyk1958@gmail.com

1986 Elzebeth Coldrey Erasmus: 022 931 2466; 083 743 1047

elsebethcoldrey@gmail.com

Joanne Schmidt) Muller: 022 482 8070, joanne.muller@kaapagri.co.za

1996 Tania Rossouw (van der Sluys): 072 734 6440, tania@vdsp.co.za

2006 Anna-Mart Minnaar 084 228 0602, annamartminnaar@gmail.com


Lees lekker oor al die prestasies. Besoek ook ons Facebook-blad. (La Rochelleghs/hms)


Larriegroete

Josephine Spies (De Villiers, 1962) & Oudleerlingkomitee 
Posbus 753
Noorder Paarl 
7623
Tel: 021 869 8004

jmspies45@gmail.com

v.l.n.r. Johanna Heydenrych (Longland), Karelien Venter (Coetzee, 1992),
Trudi Kotzé (Huskisson, 1980),
Josephine Spies (de Villiers, 1962),
Maria Bellmunt (Prokopiou, 1987),
Tania Rossouw (van der Sluys, 1996).

Visit the Who's Who website Download

Download the newsletter here:
Laai die nuusbrief hier af:

Tel: +27 (0)21 872 4367 – Fax: +27 (0)21 872 7812 – E-mail: postmaster@larries.co.za

Share on Facebook

Find us:

Created by ©VR Graphics