La Rochelle Girls High School
 

Past Pupils


 Nuusbrief - Setember 2010

Hi Larries,
Thank you so much for your overwhelming support and enthusiasm during our 150th celebration. You greatly attributed to the success of the events.

Die van julle wat nie die vieringe kon bywoon nie, het regtig `n lekker partytjie misgeloop. Namens die oudleerlinge net weer `n groot dankie aan Amanda Lochner en haar span wat alles so uitmuntend vir ons aangebied het.

Any of you that have contact with past pupils not yet on our database, please encourage them to send me their details or send them yourself. E-mails are definitely the most efficient. Contact me on my e-mail if you are looking for your classmates. I am also on facebook for you convenience.

Daar is pragtige fotos beskikbaar wat by die feesvieringe geneem is. Die fotograaf, Christopher Young se tel no.s is 021 873 2181 of 082 694 8092. Nie die skool of ek het enige kopiee nie en julle moet maar direk met hom skakel.

The last function open to everybody is the closing function in the Toringkerk on the 8th of December. The opening function was very moving and this ought to be special too.
.
Die video is nou beskikbaar teen R150 by die skool en die gedenkboek sal ook voor die skole sluit in Desember beskikbaar wees.  Donasies vir die gedenkboek kan tot 31 September gemaak word.
Hou jou e-pos dop. Ons jaarlikse nuusbrief verskyn aan die einde van Oktober.

Larrie groete,

Josephine Spies [néé De Villiers] en die Oudleerlingbond-span
 
Kontak Josephine Spies by
jmspies45@gmail.com

Die Oudleerlingbond-Komitee

 

V.l.n.r Sandra Pepler, Trudi Kotzé, Maria Grobbelaar, Josephine Spies (Voorsitter), Johanna Heydenrych (Longland), Stephané van den Heever.