\n');
}
function MM_swapImgRestore(itemNo) { //v3.0
if(is_selected_item != itemNo) {
var i,x,a=document.MM_sr; for(i=0;a&&i0&&parent.frames.length) {
d=parent.frames[n.substring(p+1)].document; n=n.substring(0,p);}
if(!(x=d[n])&&d.all) x=d.all[n]; for (i=0;!x&&i
Sport
By La Rochelle beskou ons sport as 'n baie belangrike aspek van skoollewe. Daar word geglo dat 'n gesonde liggaam 'n gesonde gees huisves. Daar word daarom baie moeite gedoen om afrigting van 'n hoë gehalte aan te bied. Geen moeite word gespaar om afrigters van buite die skool te kry om afrigting van alle sportsoorte op 'n hoë standaard te hou.
Afrigtingsklinieke vir hokkie en netbal geskied gereeld. Die A-spanne woon gedurende Maart-vakansie gespesialiseerde afrigtingsklinieke by. In die verlede is al o.a. Mosselbaai, Potchefstroom en Stellenbosch besoek. |  |
| | |