Skooltoelatings vir Gr. 8 open op 10 Maart 2027, sluit 14 April 2027.
Alle aansoeke moet op die WKOD se webtuiste gedoen word. LINK
Die dokumentasie wat benodig word: Geboortesertifikaat, nuutste skoolrapport, bewys van adres, afskrif van beide ouers se ID’s
Die koshuisaansoek is beskikbaar op die skool se webtuiste.
Skooltoelatings vir oorplasingsaansoeke (Gr. 9 – Gr. 12) open op 2 Augustus 2027, sluit op 16 Augustus 2027.
Stelsel vertoon uitkoms van oorplasingsaansoeke op 17 September 2027.