
Die koshuis is ‘n trotse deel van die geskiedenis van La Rochelle en bestaan uit vier geboue wat ongeveer 223 kosgangers kan huisves.
Die hoofgebou met sy Art Decostyl is in 1935 opgerig en vorm die kern van die koshuislewe.
Two restored houses also provide accommodation. Eendracht is one of the original historical buildings on the premises, dating from 1880, while Navarre is situated in Du Toit Street.
In 2022, the En Avant Trust took the decisive step of acquiring the Toringkerk’s Pastorie through the generous bequest of Ms. D C le Roux (Principal 1963-1991). In 2024, this space was transformed into a La Rochelle GHS residence, providing hostel accommodation for 13 learners.
Huis Daisy is ’n besondere nuwe hoofstuk in die geskiedenis van HMS La Rochelle. Hierdie nuwe koshuis bied huisvesting aan 42 Graad 10-leerders, met die heel eerste inwoners wat in Januarie 2026 hul intrek geneem het. Die oprigting van Huis Daisy is moontlik gemaak deur die ruim nalatenskap van me. D.C. le Roux – ’n betekenisvolle belegging in die toekoms van ons leerders en ons skool. Haar nalatenskap leef voort in ’n veilige, ondersteunende tuiste waar jong Larries kan groei, vriendskappe bou en ten volle deel word van die unieke La Rochelle-koshuisfamilie.