APPLICATIONS – 2026

LA ROCHELLE SE OPEDAG VIND PLAAS OP DINSDAG 11 FEBRUARIE 2025

Graad 8 2026 open op 11 Maart 2025 en sluit op 15 April 2025

Alle voornemende graad 8 Larries moet die Departement van Onderwys se amptelike aansoekproses gebruik om aansoek te doen vir toelating tot HMS La Rochelle – sien stappe hier onder. U is egter welkom om die skool te skakel vir meer inligting by 021-872 4367.

Skooltoelatings vir oorplasingsaansoeke Grade 9 – 12 (2026)

Open op 4 Augustus 2025 en sluit op 18 Augustus 2025.

Aansoeke moet deur middel van drukstukke by skole en distrikte ingedien word. 

Die dokumentasie wat benodig word: Geboortesertifikaat, laaste Skoolrapport, bewys van adres. 

Indien enige verdere vrae kontak gerus die skool: reception@larries.co.za,