AVANTI BLOG

Larries maak in 2022 ’n digitale draai

Larries maak in 2022 ’n digitale draai Mia Blaauw Kruip daar Chromium in ons boeke weg? Dit is die eerste vraag wat ek in my notaboek skribbel toe ek begin voorberei vir my onderhoud met meneer Meades. Leerders en hul ouers is al ’n tydjie daarvan bewus dat Hoër Meisieskool La Rochelle in 2022 ’n...

Die belangrikheid van pi (π)

Die belangrikheid van pi (π)

Die belangrikheid van pi (π) Bianca van der Walt Ons is almal bekend met die getal pi wat skuil aan die onderkant van ons sakrekenaars. Ons hoor gereeld van wiskundiges hoe belangrik hierdie getal is – maar is dit werklik? ‘n Algemene vraag waarmee onderwysers gedurig in die wiskundeklas mee...

Larrie sterre blink op die verhoog te midde van pandemie

Larrie sterre blink op die verhoog te midde van pandemie

Larrie sterre blink op die verhoog te midde van pandemie Liana Human Na amper ’n jaar se voorbereiding, harde werk en uitdagings het die One Act Play Festival uiteindelik die planke gehaal. Die fees is virtueel aangebied en gekombineer met Larries Got Talent-optredes. Ek het ’n onderhoud met...

Life after high school

Life after high school

Life after high school -Daniell Lemmer We spend five years in high school. That is more than 1 800 days of our lives. In high school, we make the most important decisions of our lives. We discover who we are and what we want to do. Our time is spent doing tasks,  and learning for tests, playing...

Om jouself (en anders) te wees…

Om jouself (en anders) te wees…

“To be yourself in a world that is constantly trying to make you something else, is the greatest accomplishment.” – Ralph Waldo Emerson.

Expectation vs Reality: High school edition

Expectation vs Reality: High school edition

Expectation vs Reality: High school edition Kelsey Dillon van Sitters Our heads are filled with visions and expectations of high school through films, series and books. So, it is quite a rude awakening when you find out you will not end up dating a vampire at the end of Grade 12. We enter the...

Die lot van die Afgaanse vrou

Die lot van die Afgaanse vrou

Die lot van die Afgaanse vrou Iris Saunders Verbeel jou jy word môreoggend wakker en jy is weer in die Suid-Afrika van 30 jaar gelede. Die ou regime is weereens aan bewind, maar belowe plegtig om nooit weer rassisties te wees nie. Sou jy hulle geglo het? Hierdie is die einste penarie waarin die...

Support Larrie Local

Support Larrie Local Rebecca Rossouw and Iman Allie Our school is full of young and upcoming businesswomen who are trying to make a difference in our community. Be sure to support them and to expand their businesses. So Gunning: So Gunning is owned by Octavia Lawrence and Stella-Maria Horvath who...