APPLICATIONS – 2026

Skooltoelatings vir Gr. 8 open op 10 Maart 2026, sluit 14 April 2026.  

Alle aansoeke moet op die WKOD se webtuiste gedoen word. LINK

Die dokumentasie wat benodig word: Geboortesertifikaat, nuutste skoolrapport, bewys van adres, afskrif van beide ouers se ID’s

Die koshuisaansoek is beskikbaar op die skool se webtuiste.

Skooltoelatings vir oorplasingsaansoeke (Gr. 9 – Gr. 12) open op 3 Augustus 2026, sluit op 17 Augustus 2026.