Redakteursbrief | Hanteer die inperking lag-lag… een dag op ’n slag

Die Koronavirus het almal se planne vir 2020 gestuit. Dit is nie nuus dat die nasionale inperking, wat op 27 Maart deur ons president ingestel is, tot verskeie frustrasies gelei het nie. Alles het verander – in sekere opsigte is dit goed en in ander sleg. Ek en my mede-matrieks is onder druk om ons […]