Larries maak in 2022 ’n digitale draai

Larries maak in 2022 ’n digitale draai Mia Blaauw Kruip daar Chromium in ons boeke weg? Dit is die eerste vraag wat ek in my notaboek skribbel toe ek begin voorberei vir my onderhoud met meneer Meades. Leerders en hul ouers is al ’n tydjie daarvan bewus dat Hoër Meisieskool La Rochelle in 2022 ’n […]
Die belangrikheid van pi (π)

Die belangrikheid van pi (π) Bianca van der Walt Ons is almal bekend met die getal pi wat skuil aan die onderkant van ons sakrekenaars. Ons hoor gereeld van wiskundiges hoe belangrik hierdie getal is – maar is dit werklik? ‘n Algemene vraag waarmee onderwysers gedurig in die wiskundeklas mee gebombardeer word is: “Hoekom is […]
Tong in die kies oor tuisskool

Tong in die kies oor tuisskool Iris Saunders Aanlyn onderrig was van die begin af vir ons almal ‘n uitdaging. Die werklas was dikwels so intimiderend dat dit verskeie reaksies tot gevolg gehad het. Sommige bly sommer net die hele dag lank in die bed. Ander begin met geesdrif, maar wil na enkele minute tou […]
’n Ode aan leerders se grootste ondersteuners

Aan AL die Larries: ons as onderwysers is hier vir julle, ons leef vir julle, ons is lief vir julle. Glo dit of nie, maar ons soek net die beste vir julle. E-leer is vreesaanjaend en ‘n mens kan vinnig alleen en verlore voel – reik uit! Ons is net ‘n boodskap/ stemopname/ facetime-sessie weg. […]