Interskole: Meer as rugby

Interskole: Meer as rugby deur Inge van der Westhuizen Talle van ons het Saterdag, 30 Julie, in die reën by Faure Stadion na die finale rugbywedstryd tussen Hoër Jongenskool Paarl en Hoërskool Paarl Gimnasium gaan kyk. Verskeie van ons dogters het vir die eerste keer die gelaaide atmosfeer van die grootste interskole-wedywering ter wêreld ervaar. […]

Can we live without sport?

CAN WE LIVE WITHOUT SPORT? KAYLIE LATEGAN “Cancelled.” Every sportsperson and viewers worst nightmare. For us, sport — playing and watching — is essential, but now the unthinkable has taken place. A standstill. During World War I, stories circulated of English and German soldiers (complete enemies) sharing a laugh and playing soccer. However, this is […]

Op julle merke, gereed…Covid-19.

Vir baie van ons sportvroue het die eindfluitjie reeds geblaas – nog voor die wedstryd werklik begin het. Sedert die einde van 2019 word daar met opwinding uitgesien na die groot jaar: 2020. Dit sou die jaar wees waarin almal hul doelwitte bereik en drome waar word. Die Larries het die jaar goed afgeskop deur […]