WAAROOR GAAN DIE HELE DEBAT RONDOM WHATSAPP?

WAAROOR GAAN DIE HELE DEBAT RONDOM WHATSAPP? deur Liana Human Die meeste van ons weet teen hierdie tyd dat die maatskappy Facebook die kletstoepassing, WhatsApp, oorgekoop het. WhatsApp het aan die einde van 2020 ’n nuwe veiligheidsbeleid bekendgestel. Verbruikers moet teen 15 Mei 2021 hierdie nuwe veiligheidsbeleid aanvaar indien hulle steeds gebruik wil maak van hierdie gewilde klets-toeppassing. […]
RELATABLENESS

RELATABLENESS Hoekom gee ons voor om te verstaan? Mia Blaauw “Ugh, ek haat daai juffrou, sy het vir my ‘n debiet gegee omdat my boek by die huis was, maar my huiswerk wás gedoen!” uiter Susan. Gerda gee ‘n huiwerige antwoord: “Ja-nee, sy weet mos jy doen altyd jou huiswerk. Hoekom gee sy nou ewe […]
‘n Troeteldier vir beginners

“Wat doen plante as jy hartseer is?”
“Hulle fotosimpatiseer.”
What goes around comes back around – Fashion Edition

What goes around comes back around – Fashion Edition Tarryn de Wet Surely, we can all agree that there is nothing more embarrassing than matching outfits with your mom. This, however, seems to be the case, because vintage clothing has become a trend among young men and women. We are seeing double as the clothing […]
Vermaak: op die skerm of op ‘n afstand

Vermaak: op die skerm of op ‘n afstand Jeanne du Toit Die koms van Covid-19 het ons almal forseer om ons leefwyses en planne aan te pas by nuwe reëls en regulasies. Dit is nie meer ‘n vreemde ding om in Checkers in te stap met ‘n masker of om “skool te gaan” in jou pajamabroek […]