Stress

STRESS by Daniell Lemmer According to healthline.com, stress is a state of mental or emotional strain caused by adverse circumstances. As high school students, we are not strangers to the feelings of stress. We are constantly worried and stressed about tests, exams and the uncertainty of the future. Therefore, it is important to know how […]
En toe staan Hoërskool voor die Daisies se deur

En toe staan Hoërskool voor die Daisies se deur Anique Mouton Verbeel jou dit is Woensdagoggend, 19 Januarie 2022. Jy het jou nuwe blommerokkie aan, jou skoolskoene is blink gepolletoer en jou hare is netjies vasgemaak. Die eerste dag van hoërskool het aangebreek! Dit is effens intimiderend, aangesien jy nog verlede jaar ‘n senior […]
‘n Kykie in mevrou Conradie se kantoor

‘n Kykie in mevrou Conradie se kantoor Iris Saunders loer by mev. Conradie in om uit te vind wat ons nuwe skoolhoof se stokperdjies, strategieë en sterreteken is. Elke skool het ’n unieke karakter en as ’n mens daaroor nadink, besef jy hoe ’n groot aandeel die skoolhoof aan daardie karakter het. Vir ‘n skool […]
Finding your flowers

Finding your flowers By Mila Malherbe From Grade 8 until the very end of Matric, we walk these halls with the same familiar faces, every day. But what if that changed? Suddenly you are in a new school, surrounded by strange people and you do not know where your classes are. A study done by […]
Robotte en akademiese reuse: die gr.9’s wys hul staal in 2021 se Robotika- en Wetenskap-ekspo

Robotte en akademiese reuse: die gr.9’s wys hul staal in 2021 se Robotika- en Wetenskap-ekspo Iris Saunders Why did the robot cross the road? The chicken programmed it. 2021 se Robotika- en Wetenskap-ekspo was ‘n reuse sukses ten spyte van ‘n sekere vermiste hamburger. Die leersentrum was gevul met alles – van die handeklap-ligte wat […]
Larrie sterre blink op die verhoog te midde van pandemie

Larrie sterre blink op die verhoog te midde van pandemie Liana Human Na amper ’n jaar se voorbereiding, harde werk en uitdagings het die One Act Play Festival uiteindelik die planke gehaal. Die fees is virtueel aangebied en gekombineer met Larries Got Talent-optredes. Ek het ’n onderhoud met Bianca van der Walt, ’n skrywer en […]
Life after high school

Life after high school -Daniell Lemmer We spend five years in high school. That is more than 1 800 days of our lives. In high school, we make the most important decisions of our lives. We discover who we are and what we want to do. Our time is spent doing tasks, and learning for tests, […]
Expectation vs Reality: High school edition

Expectation vs Reality: High school edition Kelsey Dillon van Sitters Our heads are filled with visions and expectations of high school through films, series and books. So, it is quite a rude awakening when you find out you will not end up dating a vampire at the end of Grade 12. We enter the school […]
Die lot van die Afgaanse vrou

Die lot van die Afgaanse vrou Iris Saunders Verbeel jou jy word môreoggend wakker en jy is weer in die Suid-Afrika van 30 jaar gelede. Die ou regime is weereens aan bewind, maar belowe plegtig om nooit weer rassisties te wees nie. Sou jy hulle geglo het? Hierdie is die einste penarie waarin die vrouens […]
Support Larrie Local
Support Larrie Local Rebecca Rossouw and Iman Allie Our school is full of young and upcoming businesswomen who are trying to make a difference in our community. Be sure to support them and to expand their businesses. So Gunning: So Gunning is owned by Octavia Lawrence and Stella-Maria Horvath who are both in Grade 12. […]