Compassion, stress and school.

Compassion, stress and school. by Jessica Eckhardt  We all hear it sooner or later. The anthem they sing to us when we scrape through Grade 10, and start to prepare for the hurricane that is Grade 11: “Now is the time to pull-up your socks.” “Subject changes at this stage would not be in your […]

Die liefde klop soms hard

Die liefde klop soms hard – Bianca Van der Walt As hedendaagse tieners, is dit algemeen om vir die eerste keer verlief te raak. Dit is egter nie so maklik om te herstel van ‘n gebroke hart nie, veral as daardie hart op jou mou gedra word en aan die wêreld ontbloot word. Die liefde […]

Charlie se nuuskierigheid lei tot uitstaande navorsingstaak

Charlie se nuuskierigheid lei tot uitstaande navorsingstaak Iris Saunders Charlie Engelbrecht, ’n graad 12-leerder aan Hoër Meisieskool La Rochelle, wen op 4 Augustus 2022 die prys vir die beste navorsingstaak in ingenieurswese by die ESKOM expo for young scientists te Stellenbosch. Charlie het ’n metode ontwikkel om die konsentrasie van alkohol te toets met ‘n […]

Finding your flowers

Finding your flowers By Mila Malherbe From Grade 8 until the very end of Matric, we walk these halls with the same familiar faces, every day. But what if that changed? Suddenly you are in a new school, surrounded by strange people and you do not know where your classes are. A study done by […]

Om jouself (en anders) te wees…

“To be yourself in a world that is constantly trying to make you something else, is the greatest accomplishment.” – Ralph Waldo Emerson.

Sukses: begeerte van die mens

Sukses: begeerte van die mens Bianca van der Walt Ons leef in ‘n wêreld waar die meerderheid van mense graag sukses wil behaal, maar slegs ‘n klein hoeveelheid wel bereid is om daarvoor te werk. Ons hoor van talle suksesvolle mense soos Bill Gates, Steve Jobs en Kamala Harris en wonder dikwels of daar ‘n […]

Welkome veranderinge: die positiewe sy van die pandemie 

Welkome veranderinge: die positiewe sy van die pandemie  Inge van der Westhuizen Covid-19 het oor die afgelope paar maande ons almal se lewens drasties verander.  Vir die meeste van ons was die inperkingstyd ʼn reuse uitdaging en ons was dankbaar om ons eensame kamers agter te laat met ons terugkeer skool toe. Graad vir graad het […]

Deaf Awareness Month 

Deaf Awareness Month  Alexandra van Stelten More than 5% of the world’s population is deaf or has hearing loss. September is the International Month for Deaf People, and it is time to show your support by learning more about the deaf culture and South African Sign Language (SASL). A person who is “hard of hearing” […]

Deaf Awareness Month 

Deaf Awareness Month  Alexandra van Stelten More than 5% of the world’s population is deaf or has hearing loss. September is the International Month for Deaf People, and it is time to show your support by learning more about the deaf culture and South African Sign Language (SASL). A person who is “hard of hearing” […]